1 Samuel 22:18 Die Boodskap (DB)

Die koning sê toe vir Doëg: “Komaan jy! Doen jy dit!”Doëg, die Edomiet, het self op die priesters toegesak en hulle aangeval. Hy het daardie dag 85 mans wat priesterklere aangehad het, doodgemaak.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:13-20