1 Samuel 21:8 Die Boodskap (DB)

Dawid vra toe vir Agimelek: “Het jy nie dalk ’n spies of ’n swaard hier nie? Die koning het my so haastig gestuur, ek kon nie eers my spies of swaard of ander wapens vat nie.”

1 Samuel 21

1 Samuel 21:2-10