1 Samuel 21:7 Die Boodskap (DB)

Een van Saul se werkers was daardie dag ook om die een of ander rede in die tempel. Sy naam was Doëg. Hy het uit Edom gekom en was die baas van Saul se skaapwagters.

1 Samuel 21

1 Samuel 21:1-8