1 Samuel 20:6 Die Boodskap (DB)

As jou pa my regtig mis by die ete, moet jy vir hom sê: ‘Dawid het by my verlof gevra om dringend na sy tuisdorp, Betlehem, toe te gaan, want die hele familie kom daar bymekaar vir die jaarlikse offer.’

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-15