1 Samuel 18:22 Die Boodskap (DB)

Saul het vir sy amptenare gesê: “Sê vir Dawid in die geheim: ‘Weet jy, die koning is erg oor jou, en al sy amptenare hou van jou. Jy moet daaraan dink om die koning se skoonseun te word.’”

1 Samuel 18

1 Samuel 18:15-29