1 Samuel 18:21 Die Boodskap (DB)

want hy het gedink: “Ek sal haar met hom laat trou, dan trap hy op dié manier in die slagyster en raak die Filistyne van hom ontslae.” Daarom het hy vir Dawid gesê: “Jy kry nou nog ’n kans om my skoonseun te word.”

1 Samuel 18

1 Samuel 18:14-30