1 Samuel 17:8 Die Boodskap (DB)

Goliat het by die spruit gaan staan en vir die manne van Israel geskree: “Hoekom maak julle reg om teen die Filistyne te veg? Ék is ’n Filistyn en julle is ’n klomp slawe van Saul! Kies iemand en laat hom hier onder na my toe kom!

1 Samuel 17

1 Samuel 17:5-10