1 Samuel 17:7 Die Boodskap (DB)

Die handvatsel van sy spies het gelyk soos die balk waaraan mense wat weef, hulle wol hang, en die spies se ysterpunt het omtrent ses kilogram geweeg. ’n Man wat ’n groot skild dra, het voor hom geloop.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-18