1 Samuel 15:33 Die Boodskap (DB)

Maar Samuel sê vir hom: “Jou swaard het ma’s en hulle kinders doodgemaak; net so gaan jou ma ook nou sonder ’n kind wees.” Toe het Samuel daar by die altaar in Gilgal Agag se kop afgekap.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:31-35