1 Samuel 15:32 Die Boodskap (DB)

Daarna sê Samuel: “Bring vir Agag, die koning van die Amalekiete, hier.”Agag het na hom toe gegaan. Hy was ewe vrolik en het gedink: “Ek hoef nie meer bang te wees hulle sal my doodmaak nie.”

1 Samuel 15

1 Samuel 15:24-34