1 Samuel 14:13 Die Boodskap (DB)

Jonatan het hande-viervoet teen die kop uitgeklim met sy wapendraer kort agter hom. Hy het die Filistyne platgeslaan, en sy wapendraer het hulle agter hom doodgesteek.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:7-14