1 Samuel 14:12 Die Boodskap (DB)

“Kom op hier na ons toe,” skree hulle vir Jonatan en sy wapendraer,” dan wys ons julle ’n ding of twee!” “Volg my,” sê Jonatan vir sy wapendraer, “die Here het hulle aan die Israeliete oorgegee.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:10-21