1 Samuel 11:14-15 Die Boodskap (DB)

14. Daarna sê Samuel vir die mense: “Kom ons gaan Gilgal toe, dan erken ons ons nuwe koning.”

15. Almal het Gilgal toe gegaan en daar voor die altaar in Gilgal gesê dat Saul koning is. Hulle het offers geslag en by die altaar geëet. Saul en al die Israeliete het daar ’n groot fees gehou.

1 Samuel 11