1 Samuel 11:15 Die Boodskap (DB)

Almal het Gilgal toe gegaan en daar voor die altaar in Gilgal gesê dat Saul koning is. Hulle het offers geslag en by die altaar geëet. Saul en al die Israeliete het daar ’n groot fees gehou.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:14-15