1 Kronieke 22:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Dawid het toe gesê: “Dit is die plek dié waar ons die huis van die Here God en die altaar vir Israel se offers gaan bou.”

2. Dawid het beveel dat die vreemdelinge in die land bymekaargemaak moes word. Hy het hulle die taak gegee om bouklippe vir die oprigting van die tempel van God te kap.

1 Kronieke 22