1 Kronieke 22:2 Die Boodskap (DB)

Dawid het beveel dat die vreemdelinge in die land bymekaargemaak moes word. Hy het hulle die taak gegee om bouklippe vir die oprigting van die tempel van God te kap.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-6