1 Kronieke 20:5 Die Boodskap (DB)

In nog ’n geveg teen die Filistyne het Elganan, Jaïr se seun, vir Lagmi, Goliat se broer uit Gat, verslaan. Lagmi se spies se steel was so dik soos ’n weefstoel se dwarsbalk.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:2-8