1 Kronieke 20:4 Die Boodskap (DB)

Hierna het daar oorlog teen die Filistyne in Geser uitgebreek. Sibbekai die Gusatiet het vir Sippai, ’n Refaïet, verslaan en die Filistyne is ook onderwerp.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-8