1 Kronieke 19:4 Die Boodskap (DB)

Ganun het die boodskappers toe gevang, elkeen se baard afgeskeer, hulle klere by die boude kort afgesny en hulle na Dawid toe teruggestuur.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:1-8