1 Kronieke 19:3 Die Boodskap (DB)

Toe die boodskappers daar aankom, het die Ammonitiese familiehoofde vir Ganun gevra: “Dink jy nou regtig hulle is hier om Dawid se simpatie te betoon? Die eintlike rede is om die land te kom verken sodat hy dit vir homself kan vat.”

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:2-12