1 Kronieke 16:5 Die Boodskap (DB)

Asaf, die leier en Sagaria, tweede in bevel. Verder was daar Jeïel, Semiramot, Jegiël, Mattitja, Eliab, Benaja, Obed-Edom en Jeïel. Hulle het harpe en liere bespeel. Asaf het die simbale geslaan.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:1-12