1 Kronieke 16:4 Die Boodskap (DB)

Dawid het die volgende Leviete aangestel om by die ark van die Here diens te doen. Hulle moes die Here, Israel se God, se roem besing, Hom dank en Hom loof. Hulle was:

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:1-14