1 Korintiërs 16:19 Die Boodskap (DB)

Die gemeentes hier in Asië stuur vir julle groete. Akwila en Priscilla saam met almal wat in hulle huis bymekaarkom, stuur spesiaal vir julle as mede-Christene baie liefde.

1 Korintiërs 16

1 Korintiërs 16:13-22