1 Korintiërs 14:4 Die Boodskap (DB)

Maar as iemand in ’n “spesiale taal” in die gemeente praat, beteken dit eintlik net vir homself iets. As iemand God se boodskap vir die gemeente vertel, beteken dit vir die hele gemeente iets. Dit is nou nie dat ek sê julle moenie in spesiale tale praat nie.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:1-10