1 Korintiërs 14:3 Die Boodskap (DB)

Vergelyk dit nou met iemand wat in verstaanbare taal met mense oor die boodskap van God gesels. Mense verstaan dit en dit maak hulle geestelik baie sterker. Hulle skep moed vir wat voorlê en voel baie meer gerus.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:1-5