1 Korintiërs 13:7 Die Boodskap (DB)

Liefde beskerm waar mense beskerming nodig het; liefde glo altyd die beste van ander mense en verwag dit ook van hulle. Liefde ken ook g’n einde nie.

1 Korintiërs 13

1 Korintiërs 13:1-12