1 Korintiërs 13:6 Die Boodskap (DB)

Maar liefde het ook grense: liefde kan nooit kant kies vir dinge wat verkeerd is nie. Net so sal liefde altyd net bly wees oor dit wat regtig gebeur soos God dit bedoel het.

1 Korintiërs 13

1 Korintiërs 13:4-7