1 Korintiërs 11:17 Die Boodskap (DB)

Ek het nog iets om met julle te bespreek, maar dit is nie vir my so lekker nie, want hier is julle op die verkeerde pad en ek moet dit ongelukkig vir julle sê. As julle as gemeente bymekaarkom, bring dit die slegste in julle na vore in plaas van die beste.

1 Korintiërs 11

1 Korintiërs 11:15-18