1 Korintiërs 11:16 Die Boodskap (DB)

As iemand nou hieroor wil stry, is my antwoord dat dit is hoe ons dinge doen. Nou bedoel ek nie net ons nie, maar al die ander Christene ook.

1 Korintiërs 11

1 Korintiërs 11:10-26