1 Korintiërs 10:6 Die Boodskap (DB)

Laat dit wat met hulle gebeur het vir ons ’n voorbeeld en waarskuwing wees. Dieselfde gaan met ons gebeur as ons ook heeltyd net in die verkeerde dinge belangstel soos party van hulle.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:1-9