1 Korintiërs 10:5 Die Boodskap (DB)

Al is hulle “gedoop” en al het hulle die geestelike kos geëet, was God nie tevrede met die manier waarop die meeste van hulle geleef het nie. Daarom is hulle in die woestyn dood sonder om in die Beloofde Land in te gaan.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:1-15