1 Korintiërs 10:32 Die Boodskap (DB)

Daarom mag julle niks doen wat ander mense seermaak of skade aandoen nie. Dit maak nie saak wie dit is nie - of hy ’n Christen is of nie en of jy van hom hou of nie.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:26-33