1 Korintiërs 10:31 Die Boodskap (DB)

Laat ek dit so stel: alles wat julle doen, of julle nou iets eet of drink, moet julle doen sodat mense kan raaksien hoe belangrik God is.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:24-33