1 Korintiërs 10:26 Die Boodskap (DB)

Want onthou, “die hele aarde met elke ding daarop, klein of groot, is die Here s’n”. En dit bly so, al word die vleis kamma vir ’n afgod geoffer.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:25-30