1 Korintiërs 10:25 Die Boodskap (DB)

Jy hoef nie ’n “afgodstoets” te doen op kos wat jy koop nie. Jou gewete hoef jou ook nie te pla as jy dit nie gedoen het nie.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:15-33