1 Konings 22:52 Die Boodskap (DB)

In die sewentiende jaar van koning Josafat van Juda se regering het Ahasia die seun van Agab koning van Israel geword. Hy het twee jaar lank in Samaria regeer.

1 Konings 22

1 Konings 22:46-54