1 Konings 22:51 Die Boodskap (DB)

Josafat is dood en in die grafte vir die konings in die Dawidstad begrawe. Sy seun Joram het hom opgevolg.

1 Konings 22

1 Konings 22:47-54