1 Konings 22:24 Die Boodskap (DB)

Sedekia die seun van Kenaäna het Miga op sy kakebeen geslaan en gesê: “Van wanneer af het die Here se Gees my verlaat om deur jou te praat?”

1 Konings 22

1 Konings 22:16-30