1 Konings 22:23 Die Boodskap (DB)

Miga het nog ’n laaste woord vir die koning gesê: “Sien u, alles het toe so gebeur. Die Here het gemaak dat al hierdie profete vir u gelieg het. En dit terwyl die Here u ondergang beplan.”

1 Konings 22

1 Konings 22:20-31