1 Konings 15:33-34 Die Boodskap (DB)

33. In die derde jaar van koning Asa van Juda se regering het Baesa, ’n seun van Agija uit Issaskar, koning van Israel geword. Hy het 24 jaar lank in Tirsa regeer.

34. Soos koning Jerobeam voor hom het Baesa net verkeerd gedoen en het hy Israel die verderf in gelei.

1 Konings 15