1 Konings 15:33 Die Boodskap (DB)

In die derde jaar van koning Asa van Juda se regering het Baesa, ’n seun van Agija uit Issaskar, koning van Israel geword. Hy het 24 jaar lank in Tirsa regeer.

1 Konings 15

1 Konings 15:32-34