1 Konings 11:17 Die Boodskap (DB)

Hadad en ’n klompie van sy pa se werkers het egter daarin geslaag om na Egipte te ontsnap. Hadad was in daardie stadium nog maar ’n kind.

1 Konings 11

1 Konings 11:12-27