Spreuke 28:2 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die mense in ’n land opstandig word,dan is daar baie mense wat leiers wil wees.Maar wanneer daar ’n verstandige mens iswat weet wat die regte ding is om te doen,dan sal hy lank regeer.

Spreuke 28

Spreuke 28:1-3