Spreuke 28:1 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens wat verkeerd doen, vlug,ook wanneer niemand hom jaag nie.Maar mense wat reg lewe,is so dapper soos ’n leeu.

Spreuke 28

Spreuke 28:1-7