30. Dit is mense wat sit en drink tot dit laat is,mense wat aanhou proe aan drank.
31. Jy moenie na die wyn kyk wanneer dit rooi isen blink in die beker nie,die wyn wat jy so lekker sluk.
32. Wanneer jy die wyn klaar gedrink het,dan pik hy soos ’n slangen hy spoeg gif soos ’n kobra.
33. Dan sien jy dinge wat jy nie ken nieen jy dink deurmekaar dinge.
34. Dit voel of jy in die middel van die see lê,dit voel of jy op ’n seilskip se maspaal lê,
35. en jy dink: Hulle het my geslaan,maar ek het nie seergekry nie,hulle het my gestamp,maar ek het dit nie geweet nie.Jy dink: Wanneer word ek wakker?Ek wil nog wyn gaan soek om te drink.