Spreuke 23:35 Bybel vir Almal (ABA)

en jy dink: Hulle het my geslaan,maar ek het nie seergekry nie,hulle het my gestamp,maar ek het dit nie geweet nie.Jy dink: Wanneer word ek wakker?Ek wil nog wyn gaan soek om te drink.

Spreuke 23

Spreuke 23:29-35