Spreuke 19:7 Bybel vir Almal (ABA)

’n Arm mens se broers hou nie van hom nie,nie een van sy broers nie,sy vriende hou ook nie van hom nie,sy vriende bly ver weg van hom.Wanneer die arm man met hulle wil praat,dan is hulle nie daar nie.

Spreuke 19

Spreuke 19:6-9