Spreuke 14:32 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens wat verkeerd doen,sterf omdat hy slegte dinge doen,die mens wat reg lewe,weet dat die Here hom beskerm,ook wanneer hy sterf.

Spreuke 14

Spreuke 14:27-34