Wanneer iemand ’n arm mens verdruk,dan beledig hy die Here wat die arm mens gemaak het.As iemand goed is vir ’n arm mens,dan respekteer en dien hy die Here.