Spreuke 11:26 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand koring hetmaar hy wil dit nie verkoop nie,dan sal mense hom vervloek,wanneer iemand van sy koring wil verkoop,dan sal mense hom seën.

Spreuke 11

Spreuke 11:16-31